Family friendly

Menlovaria Wennerskonsert

Wed Sep 17, 17:30 - Wed Sep 17, 21:15

Wilge-Teater

ABOUT

Die Hoërskool Menlopark se jaarlikse Menlovaria-wennerskosert is die voortsetting van ’n twee-en-sestigjarige tradisie wat destyds as ’n interne kunswedstryd begin het.

Ses dekades later is dit steeds ’n vertoonvenster van die skool se ryke verskeidenheid kultuurhoogtepunte.

Die aand beloof om soos altyd luister te verleen aan die rype oes van beeldende en uitvoerende jong kunstenaars wat die skool op die gebied van toneel, dans, skilderkuns, woordkuns, sang én musiek in sy midde het.


DIRECTIONS

Menlovaria Wennerskonsert
Wilge-Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions