Family friendly

Gifberg Spook 2026

Fri Oct 30, 14:06 - Sun Nov 1, 14:06

Gifberg Holiday Farm

ABOUT

Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar!


Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp

Selfoonsein: GEEN

Grondpad: JA

Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE

Kos en kroeg: BESLIS

Lekker mense: BAIE


Wat om te bring:



  • Kamp goed. Alle kamp goed wat jy en jou ouers besit.
  • Swemklere
  • Stapskoene
  • Kampstoel
  • Kontant
  • Jy is welkom om jou eie kos en drank te bring.
  • Daar is braai plekke maar bring portable braai indien jy het.
  • 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet.
  • Die Saterdagaand is daar 'n Spook-tema so indien jy wil opdress - daar sal pryse te wen wees! ;)
  • Muskietverweerder en sonblok.


Wat om te weet:



  • Jy gaan 'n stukkie grondpad ry.
  • Daar is slegs 400 kaartjies beskikbaar.
  • Dis informeel en gemaklik.
  • Staanplekke het nie krag nie.
  • Daar is nie 'n VIP area nie.
  • Indien jy vrae het, gesels met iemand wie al daar was.


Join die Whatsapp groep vir enige vrae: https://chat.whatsapp.com/D3Sl7fkhvia1MX9T1h1S2k

DIRECTIONS

Gifberg Spook 2026
Gifberg Holiday Farm
Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, South Africa
Get Directions