Ritme Leierskap: Wees Lig In Die Duisternis

Wed Nov 12, 09:00 - Wed Nov 12, 13:00

Dei Gratia Gemeente

ABOUT

Wees Lig In Die Duisternis

12 November 2025 | 09:00-13:00 | R300 p.p.

Ligte verversings ingesluit

Dei Gratia gemeente (Pierre van Ryneveld)


In ’n tyd waar die wêreld donker voel, roep God ons om lig te wees. Kom ontdek saam met Johan Smith en Stephan Joubert hoe ware leierskap begin by geloof, karakter en hoop.


Almal is welkom om die oggend saam met ons te kom spandeer.


Kom drink 'n lekker koppie koffie saam met ons vanaf 08:30


Excelcus gee 5 VBO punte vir hierdie Ritme Leierskap geleentheid.

DIRECTIONS

Ritme Leierskap: Wees Lig In Die Duisternis
Dei Gratia Gemeente
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0045, South Africa
Get Directions