HSD REVUE

Tue Sep 30, 19:00 - Wed Oct 1, 20:30

Hoërskool Durbanville

ABOUT

Kom geniet 'n skouspelagtige aand vol sang en dans. Daar is iets vir almal...van die goue treffers van ABBA tot die grootste Afrikaanse liedjies wat almal se voete laat stamp! Ons leerders bring dit alles met passie, kleur en talent na die verhoog!

DIRECTIONS

HSD REVUE
Hoërskool Durbanville
Langenhoven St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
Get Directions