Dozi live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Wed Oct 15, 20:00 - Wed Oct 15, 21:15

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Dozi wat na 'n langtyd net op sy plaas, Dozi Back to the Roots, musiek gemaak het, het in die begin van 2024 weer begin toer en oral uit verkoop. Oktober maak hy weer so na vreeslike publieke aanvraag.


Julle kan AL sy klassieke treffers verwag tot nuwe vrystellings soos 'Mooier as as Donderweer' en sy nuutste treffer 'Pa se honne Ma se Brak'.


Ons sien uit daarna om hierdie legendariese sanger terug te verwelkom op Kapstadt Brauhaus Langebaan se verhoog.

DIRECTIONS

Dozi live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions