Family friendly

Staatsbanket 200 - Tannie Gezina Teetuin en Mark

Wed Sep 24, 09:00 - Wed Sep 24, 12:00

Perron25

ABOUT

Koeksisters, koffie & kantwerk, goedgekeur deur die Presidentsvrou- Tannie Gezina



Wat sou 'n Presidensiële Partytjie wees sonder die Presidentsvrou se gebak en gasvryheid?


in Oom Paul se huis was Tannie Gezina die meesteres van onthaal - met handwerk so netjies soos 'n staatsdokument, en gebak so eg soos die Republiek self.

Daarom saal daar 'n amptelike soetkant van die Kruger-vieringe met Tant Gezina se teetuin en mark wees, waar selfs die President Kruger sou sê: "Dit is regeringsvlak-gebak!"




https://bit.ly/eventsatPerron25

DIRECTIONS

Staatsbanket 200 - Tannie Gezina Teetuin en Mark
Perron25
88 Main Rd, Kleinmond, 7195, South Africa
Get Directions