Family friendly
Paul Kruger - Staatsbanket 200 (1825 tot 2025)
Wed Sep 24, 11:30 - Wed Sep 24, 14:30
Perron25
ABOUT
n SMULLEKKER SPYSKAART vir 'n STAATSBANKET
Paul Kruger, in lewe die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek, nooi jou om die presidensiële staatsbanket, ter viering van sy 200ste geboorteherdenking, aan 'n langtafel te kom vier.
Kom geniet 'n driegangmaal, gedekte tafels en 'n gesellige atmosfeer en mooi musiek - alles in die teenwoordigheid van Paul Kruger.
Wat is op die spyskaart?
- Voorgereg: Bonesop, vetkoek, en hoenderlewertjies
- Hoofgereg: Hoenderpastei, afvalpot, stampmielies, groenboontjies, soetpatats, mengel en kerrienoedelslaai
- Nagereg: Malvapoeding, sagopoeding, vla, melktert.
Plekke is beperk. Bespreek vandag nog:
Sluit aan en klik op die skakel hieronder om by ons gemeenskap aan te sluit en word deel van die storie:
DIRECTIONS
Paul Kruger - Staatsbanket 200 (1825 tot 2025)
Perron25
88 Main Rd, Kleinmond, 7195, South Africa
Get Directions