JOU MA SE PLATESPELER

Tue Sep 23, 20:00 - Tue Sep 23, 21:30

Kalk Bay Theatre (AT THE BRASS BELL)

ABOUT

GENRE: LIVE MUSIC TRIBUTE

AGE RESTRICTION: 13YRS


Daar is niks wat 'n kultuur meer bind as sy musiek nie, en in "Jou Ma Se Platespeler" kyk ons ??na Afrikaanse musiek teen die agtergrond van veranderende tegnologie, van "seven singles" tot streaming en alles tussenin, asook die veranderinge in ons land.

DIRECTIONS

JOU MA SE PLATESPELER
Kalk Bay Theatre (AT THE BRASS BELL)
71a Main Rd, Kalk Bay, Cape Town, 7990, South Africa
Get Directions