Family friendly
Kristi Steyn Cabaret
Sun Sep 21, 15:00 - Sun Sep 21, 17:00
Wilge-Teater
ABOUT
Kristi Steyn is op 'n reis om te bewys dat Afrikaanse musiek kuns is. Kom vier die 100 jaar herdenking van die Afrikaanse taal by 'n middag uit by die teater. In hierdie oorspronklike kabaret voer Kristi Steyn se eie komposisies, begelei deur klavier en cello, die gehoor weg tussen gedigte en saamlagstories om die mooi in die lewe te onthou in 'n ode aan skep in Afrikaans!
Kom geniet 'n kunsuitstalling voor die vertoning ingesluit by jou kaartjie!