Kunskoors - Jose Dias Klavier Konsert
Sun May 3, 11:00 - Sun May 3, 12:30
Dolly Varden Street- Catholic church
ABOUT
José Dias Klavierkonsert
Wêreldbekende pianis José Dias bring vir die eerste keer ’n klassieke klavierkonsert na Jeffreysbaai, op ’n majestueuse Steinway-vleuel. Hierdie besonderse aand word aangebied in die Katolieke Kerk, bekend vir sy intieme, warm atmosfeer en uitmuntende akoestiek.
Die program is sorgvuldig saamgestel deurJosé Dias self : “Die Dagboek van Frédéric Chopin – ’n lewensverhaal in woord en musiek.”
José Dias bring die betowerende musiek van Frédéric Chopin na Jeffrey’s Baai. In ‘n narratiewe konsert program, vertel Dias die Poolse genie se fassineerende lewensverhaal deur woorde en musiek.
Van Chopin se vroeë dae as musikale wonderkind en jong virtuoos in Pole, tot sy jare in Parys, sy stormige verhouding met die skrywer George Sand, en die lewenslange stryd met teering - ‘n boeiende verhaal, geillustreer met gunstelling meesterstukke uit Chopin se unieke oeuvre vir die klavier.
José Dias Piano Concert
World-renowned pianist José Dias presents, for the very first time in Jeffreys Bay, a classical piano concert performed on a majestic Steinway grand piano. The concert takes place in the Catholic Church, celebrated for its intimate, warm atmosphere and excellent acoustics.
The program has been carefully curated by José Dias himself: “The Diary of Frédéric Chopin – a life story in word and music.”