Family friendly

Voëlvlei LV 4x4 Dag

Wed Sep 24, 08:00 - Wed Sep 24, 17:00

Vleesbaai karmosyn

ABOUT

Maak reg vir stof en sand - die goeie soort! Kom ry saam die gewilde Vleesbaai 4x4 Duineroete ter ondersteuning van die plaaslike boerevereniging se LPR-veiligheidskameraprojek.


Arriveer om 08:00 vir registrasie en geniet 'n warm koppie koffie voor die avontuur tussen die duine begin. Alle 4x4 voertuie welkom. Kom braai ook lekker saam op die perseel na afloop van die dag.

DIRECTIONS

Voëlvlei LV 4x4 Dag
Vleesbaai karmosyn
OP4979, South Africa
Get Directions