FREE OPTIONS
Family friendly
Wingmen Pretoria Manne Jaareindfunksie
Sat Dec 6, 07:00 - Sat Dec 6, 09:00
Bossa Castle Walk
ABOUT
Kom saam 6 Desember 2025 vanaf 07:00 by Bossa Castle Walk! Ons gaan lekker sing saam Sonja Heroldt en die Here Loof saam Danie Lodder.
Bring die hele gesin saam, almal is welkom. Daar is n veilige binne speel plek vir die kinders. Daar is beperkde plek by Bossa Castle Walk, kaartjies is GRATIS.
Die kaartjie sisteem dui vir ons aan hoeveel mense ons kan verwag by die jaareindfunksie.
Daar is Beperkde sitplekke net 120 plekke beskikbaar, so kry jou kaartjies nou!
DIRECTIONS
Wingmen Pretoria Manne Jaareindfunksie
Bossa Castle Walk
Shop 6 & 7, Castle Walk Shopping Centre, Nossob St, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, South Africa
Get Directions