DIE AFFIEKOOR-KONSERT
Tue Aug 26, 19:00 - Tue Aug 26, 20:15
AHS Potgietersaal
ABOUT
Hierdie konsert is een van die min geleenthede per jaar waar die gehoor die volle repertorium van die Affiekoor asook die A-minere (a cappella-groep) kan aanhoor.
Die konsert dien as ‘n fondsinsameling met die doel om klank- en beeld-opnames van die koor gratis aan die publiek beskikbaar te stel.