Family friendly

KRAALDANS MET DEON GROOT

Sat Oct 4, 18:00 - Sat Oct 4, 23:59

Rustic Fields Lodge & Venue

ABOUT

Rustic Fields Lodge & Venue bied aan: Kraal Dans met Deon Groot

Maak gereed vir n onvergeetlike aand vol musiek, dans en lekker kuier!


Op Saterdag, 4 Oktober 2025, bring De Boer Pub & Grill vir jou die legendariese Deon Groot op die verhoog by Rustic Fields Lodge & Venue. Die aand skop af met n spesiale openingsvertoning deur Anel Moolman - n perfekte opwarming vir n aand vol energie en geselligheid.


Datum: Saterdag, 4 Oktober 2025

Hekke open: 18:00 pm

Plek: Rustic Fields Lodge & Venue (R555 tussen Witbank & Middelburg), Mpumalanga


Kaartjies:

R150 - Volwassenes

R100 - Laerskool leerders

R10 - Parkering


Eet en drinkgoed sal te koop wees, sodat jy jou honger en dors ook kan stil.


Besprekings - 069 880 0377

Kaartjies ook beskikbaar by die hek


Kom geniet n egte plaas-atmosfeer, goeie musiek en wonderlike mense - dis n kuier wat jy nie wil misloop nie.



DIRECTIONS

KRAALDANS MET DEON GROOT
Rustic Fields Lodge & Venue
Old Witbank Middelburg Road, R555, Middelburg, 1050, South Africa
Get Directions