Dozi - Hermanus

Fri Oct 10, 17:30 - Fri Oct 10, 21:00

Sandbaai Saal

ABOUT

In die begin van 2024 begin toer Dozi weer en is oral uit verkoop. Oktober 2025 maak hy eindelik weer 'n draai in Hermanus.

Julle kan AL sy klassieke treffers verwag tot nuwe vrystellings soos 'Sonstorie'.

Ons sien uit daarna om hierdie legendariese sanger op die Sandbaai Saal se verhoog te verwelkom.


Kos, drank en verversings beskikbaar.

Deure open 5:30pm, vertoning begin 7:00pm


Hierdie konsert word moontlik gemaak deur Harcourts Hermanus, SPLASH Media en Caledon FM.





DIRECTIONS

Dozi - Hermanus
Sandbaai Saal
71 Main Rd, Sandbaai, 7200
Get Directions