Family friendly

Firkin Tribute Braai Dag

Wed Sep 24, 17:30 - Thu Sep 25, 00:00

Bosvelder Pub & Restaurant

ABOUT

Kom herleef die ou Firkin dae! Met ons Firkin Tribute Vir Braai Dag die 24ste Sep 2025, Die Bosvelder bied aan Brendan Peyper

Moenie uit mis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd!


Deure maak 17:30 oop vir kaartjie houers.


Vir meer inligting skakel die volgende nommer,


073 237 2888

DIRECTIONS

Firkin Tribute Braai Dag
Bosvelder Pub & Restaurant
112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0172
Get Directions