No under 18s
Laudo Liebenberg & Frank Freeman
Fri Sep 5, 18:00 - Sat Sep 6, 02:00
SKAL BAR
ABOUT
Vriende van Die Naguil, ons verwelkom op 5 September vir die eerste keer, 2 legends ons Naguil-verhoog. Laudo Liebenberg (Aking) en Frank Freeman (VOLK) is 2 swaargewigte in die Suid Afrikaanse Rock-landskap en kom bederf ons met van julle gunsteling treffers uit hulle penne. Verwag ook ‘n paar goue oues van Johannes Kerkorrel, met hulle eie unieke stempel. Saam mey hulle op die verhoog is. Jy wil nie die een mis nie, en beperkte kaartjies is nou beskikbaar, so gryp hulle voor die uitverkoop. Sien jou daar!