No under 18s
Spoegwolf live by Daisy Jones
Fri Oct 31, 18:00 - Sat Nov 1, 23:00
Daisy Jones Bar Stellenbosch
ABOUT
Spoegwolf is terug by Daisy Jones Bar in Stellenbosch - die beste venue vir live musiek in die Kaap!
Twee aande van groot klank, groot ligte en baie songs!
Vrydagaand 31 Okt en Saterdagaand 1 Nov
Support act - Die Gstring band van Stellenbosch
Deure maak 17:00 oop.
20:00 - Gstring band
21:00 - 22:30 - Spoegwolf
Beperkte hoeveelheid kaartjies.
NB Maak seker jy koop vir die regte datum jou kaartjie.
SPOTIFY
DIRECTIONS
Spoegwolf live by Daisy Jones
Daisy Jones Bar Stellenbosch
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions