Family friendly

Die GROOTSTE Boeremark nog in die Wesrand!

Wed Sep 24, 09:00 - Wed Sep 24, 17:00

EnGedi

ABOUT

Die Grootste Boeremark nog in die Wesrand! Kom vier Braaidag op ’n onvergeetlike manier saam met ons op 24 September 2025 by die pragtige EnGedi Manor Lodge, Muldersdrift!


Topkunstenaars op die verhoog: JAY, Ruhan du Toit, Angel de Lange, Stephan Visagie, Waldo Lotz, Riaan van Rensburg & Gerhard Supra!


Bring jou hele familie & vriende vir ’n dag propvol:

*Plaaslike varsprodukte en stalletjies

*Koswaens & kosstalletjies (bespreek vooraf)

*Spitbraai-buffet teen slegs R180pp vanaf 12:30 (bespreek vooraf)

*Ponie-ritte & hope kindervermaak

*Kontantkroeg & biertent


Tyd: 09:00 – 17:00

Plek: EnGedi Manor Lodge, Muldersdrift

Koop jou kaartjies vandag – moenie uitmis nie!


KINDERS ONDER 12 EN PENSIONARISSE KRY GRATIS TOEGANG. *WYS ASSEBLIEF JOU PENSIONARISKAART OF ID BY DIE HEK OM GRATIS TOEGANG TE VERKRY.


'n Fees van musiek, plaaslekkernye en ware Afrikaanse gees!


#Boeremark2025 #HeritageDay

DIRECTIONS

Die GROOTSTE Boeremark nog in die Wesrand!
EnGedi
Get Directions