DJ TOLLIE PARTON in HERMANUS
Fri Dec 5, 20:00 - Fri Dec 5, 22:00
Sandbaai Saal Hermanus
ABOUT
DJ TOLLIE PARTON IS TERUG IN HERMANUS!
Mense, maak julle reg — dis tyd om los te dans en lekker te jol!
Tollie Parton bring sy unieke ou skool én nuwe skool sokkie vibes direk Hermanus toe!
Van lekker Afrikaanse dans treffers tot moderne beats wat die vloer laat brand — dis ’n aand wat jy nie wil mis nie! ??
Bring jou vriende, jou dansskoene, en jou lekker gees – ons gaan sokkie tot die son opkom!
KROEG IS OOP - MAG GEEN DRANK OF EETGOED SAAM BRING NIE.
Plek: Sandbaai Sandbaai
Datum: 5 Desember 2025
Tyd: 20:00 - 22:00
Kaartjies: Kry jou kaartjie op WynVirDiePyn.com of Quicket nou — voor dit uitverkoop!
EARLY BIRD TICKETS- R150 ( BESKIKBAAR TOT 12 NOVEMBER) DAARNA SAL KAARTJIES R200 WEES.