Family friendly
Wynand & Chereé live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Thu Nov 6, 20:00 - Thu Nov 6, 21:15
Kapstadt Brauhaus Paarl
ABOUT
Na 20 jaar saam, is Wynand & Chereé een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse sangpare. Met hul unieke harmonie, sterk verhoogsaanbieding en sielsvolle musiek het hulle al harte regoor die land verower.
Beide het suksesvolle solo-loopbane agter die rug, maar dit is hul samewerking as 'n duo wat ware magie skep.
Hulle musiek, wat wissel van romantiese ballades tot energieke country-treffers, vertel stories van liefde, hoop en die lewe.
Wynand & Chereé bring warmte, opregtigheid en egtheid na elke verhoog.
DIRECTIONS
Wynand & Chereé live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions