No under 18s

KLIPWERF MALMESBURY LANGARM DISCO

Sat Sep 20, 19:00 - Sun Sep 21, 00:00

67 Merino St

ABOUT

Goeie dag lede van die groep,


Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons eerste langarm dans plaasvind op Saterdag, 20 September 2025 by die Landbou Skou Saal in Malmesbury!


Tema van die aand: 80’s

Trek jou beste retro-uitrusting aan en kom dans saam op die treffers van die 80’s!


Desmond Wells live


Kaartjies sal beskikbaar wees op Quicket.

Let asseblief daarop dat daar 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar is — moenie uitmis nie!


Soos voorheen kan jy jou eie koelerboks inbring.

Daar sal ys, koeldranke en boereworsrolle beskikbaar wees om te koop.


Tafels is op ‘first come, first serve’-basis, so kom vroeg vir ‘n goeie plek!


Trek daai dansskoene aan en kom kuier saam — wie weet, dalk verras ’n gaskunstenaar ons die aand! ??


Groete,

Klipwerf Malmesbury Bestuur

DIRECTIONS

KLIPWERF MALMESBURY LANGARM DISCO
67 Merino St
67 Merino St, Malmesbury, 7299, South Africa
Get Directions