Laerskool Roodekrans Revue (Volg ons reis!)

Mon Sep 11, 18:30 - Thu Sep 21, 21:30

Laerskool Rooodekrans

ABOUT

Laerskool Roodekrans bied aan, ons seniorfase revue van 2017:

"ROODIES LOS SPORE...KOM VOLG ONS REIS!"

Kom geniet 'n aand vol pret en musiek saam met ons!