No under 16s

KOMEDIANT | By Virgil Prins | Bloemfontein

Fri Sep 26, 20:00 - Fri Sep 26, 21:30

Windmill Casino

ABOUT

Komediant is 'n unieke, tweetalige komedie-ervaring wat Afrikaans en Engels meng op die manier wat net Prins kan regkry. Ná suksesvolle vertonings by die 2025 KKNK, die Umtiza Arts Festival in Oos-Londen, Gqeberha en Johannesburg, bring Prins nou sy eenmanvertoning na Windmill Casino in Bloemfontein

.

This show is a behind-the-scenes look into the world of being a comedian — the expectations, the awkward moments, the brilliance, the bombs, and everything in between. With his signature wit, Prins walks the line between prepared punchlines and pure improvisation.


Die helfte van die vertoning is beplan, en die ander helfte gebeur daar en dan – met die gehoor as aktiewe deelnemers. Jy gaan lag, dalk ’n bietjie dink, en dalk besef: komedie is meer kompleks as wat dit lyk.


Whether you're fluent in English, Afrikaans, or both, Komediant delivers something fresh, sharp, and honest.


Prins kry dit reg om jou te laat lag oor die simpelste dinge – maar ook oor die goed wat jy lankal vergeet het om oor te lag.

Kom ervaar 'n aand vol storievertelling, observasie, en daardie tipe humor wat nie net snaaks is nie – maar ook eg.

DIRECTIONS

KOMEDIANT | By Virgil Prins | Bloemfontein
Windmill Casino
Jan Pierewiet Rd, Pellissier, Bloemfontein, 9332, South Africa
Get Directions