Family friendly

Bakers & Bloomers

Sun Sep 21, 15:00 - Sun Sep 21, 20:00

Hoërskool Zwartkop

ABOUT

Die eiewyse Ansophie Luther glo vas trou is niks minder as ’n lewensvonnis nie. Haar frustrasie loop dus egter hoog wanneer die pas gegradueerde Dokter William Victor terugkeer na sy tuisdorp en die skoner geslag soos brommers om hom hang. Dinge is egter nie altyd soos dit blyk te wees nie. Wanneer Ansophie en William hulself skielik noodgedwonge in dieselfde bootjie bevind, moet hulle of saam roei of sink. Bakers en Bloomers is ’n lekker-lag komedie met gravitas en wie weet, dalk selfs ’n tikkie romanse.”

DIRECTIONS

Bakers & Bloomers
Hoërskool Zwartkop
Old Johannesburg Road &, Mopani Rd, Hennopspark, Centurion, 0157, South Africa
Get Directions