Leandie du Randt: No One Can Beat You at Being You – Live in Tzaneen
Fri Sep 5, 18:00 - Fri Sep 5, 21:00
The Olive Tree Coffee & Gifts
ABOUT
Sluit op Donderdag, 5 September om 18:00 by ons aan by The Olive Tree Coffeeshop in Tzaneen vir ’n inspirerende aand saam met Leandie du Randt, waar sy haar motiverende praatjie, “No One Can Beat You at Being You”, aanbied. Kaartjies is R400 per persoon en sluit toegang, wyn & kaas, ’n boek tekengeleentheid, asook ’n foto geleendheid met Leandie in. Moet dit nie misloop nie – kom word geïnspireer en vier die krag "jouself" te wees.
Neem asseblief kennis dat Leandie die aand slegs in Afrikaans sal aanbied.
DIRECTIONS
Leandie du Randt: No One Can Beat You at Being You – Live in Tzaneen
The Olive Tree Coffee & Gifts
Farm, 410 Pusela St, Premier Park, Tzaneen, 0850, South Africa
Get Directions