Corien Kruger: Presence- The Power Of Showing Up
Sat Aug 30, 09:00 - Sat Aug 30, 12:00
Doxa Deo Linden
ABOUT
Presence: The Power of Showing Up – Corien Kruger
Datum: Saterdag, 30 Augustus 2025
Tyd: 09:00 – 12:00
Plek: Doxa Deo Linden, Ouditorium
Kaartjies: R255 pp.
Kinders is nie net die toekoms nie – hulle is deel van wat nou gebeur. Maar in ’n wêreld vol afleidings en vermaak, hoe help ons kinders om City Changers te word, eerder as om hulle net besig te hou?
Kom luister na Corien Kruger vir ’n oggend wat jou sal bemoedig en toerus om:
- Kinders groot te maak wat ’n verskil maak en volgens God se waardes leef.
- Te beweeg van kinders vermaak na kinders dissipel.
- Kinders te help om hul emosies gesond te hanteer.
- Jou eie reis as ouer of leier te verstaan, sodat jy ’n konsekwente en positiewe teenwoordigheid in ’n kind se lewe kan wees.
Ons gaan ook ’n koffie- en peuselhappie-pouse hê.
Bespreek jou plek vandag en ontdek hoe jou teenwoordigheid ’n verskil kan maak.
DIRECTIONS
Corien Kruger: Presence- The Power Of Showing Up
Doxa Deo Linden
44 5th St, Linden, Randburg, 2195, South Africa
Get Directions