Family friendly

Mnr en Mej NHS 2025

Thu Aug 14, 18:00 - Thu Aug 14, 21:00

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit bied aan: Mnr. en Mej. NHS 2025 met Eloff


Dié jaarlikse glansgeleentheid vind plaas Donderdag 14 Augustus om 18:00 in NHS se skoolsaal. Ons spog weer met twingtig deelnemers en die briljante Eloff.


Kaartjies is beskikbaar teen R100 per person. Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar en plekke word nie geallokeer nie.

DIRECTIONS

Mnr en Mej NHS 2025
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions