Danie Niehaus Live
Sat Aug 30, 18:30 - Sat Aug 30, 20:00
Sonpark Shopping Centre
ABOUT
Boulevard Theatre bied aan: Danie Niehaus Live! ??
Saterdag 30 Augustus 2025
18:30
Boulevard Theatre @ Sonpark, Nelspruit
Kaartjies: R200 p.p. – Beskikbaar op Quicket
Die ikoniese Danie Niehaus bring 'n aand vol musiek en nostalgie! Hy sing van sy eie treffers soos “Jy is vrou” en “Parys in die somer”, maar verras ook met ligte klassieke musiek soos Funiculi Funicula én internasionale gunstelinge van Neil Diamond, Elvis Presley en meer. 'n Heerlike verskeidenheid vir elke musiekliefhebber!
Vol kroeg beskikbaar
Ons het ’n vennootskap met Romans Pizza – kry jou pizza by die teater afgelewer 30 minute voor die vertoning! ?????
Stuur “menu” via WhatsApp na 071 607 0598 om die opsies te sien en dan jou bestelling te plaas.
Bestel vooraf, smul aan jou pizza, en leun dan terug vir die vertoning!