Family friendly

Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2025

Wed Aug 13, 18:00 - Wed Aug 13, 22:00

Hoërskool Die Wilgers: Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Die Wilgers is trots om vanjaar weer 'n koorfees aan te bied!


Wees deel van 'n aand van koorsang 13 Augustus 2025, in ons skoolsaal.


13 Augustus 18:00


Snoepie sal beskikbaar wees.

DIRECTIONS

Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2025
Hoërskool Die Wilgers: Skoolsaal
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions