Play.co.za Winelands 10s 2025

Fri Oct 31, 12:00 - Sat Nov 1, 23:00

Boland Landbouskool

ABOUT

The biggest plaas partytjie is headed to the Winelands — and it’s going to be a GROOT JOL!


Boland Landbouskool, Paarl

31 October – 1 November 2025


Van stilstaan gaan ons roes, so kom dans by die grootste plaas partytjie! Join us for a weekend of sokkie, lekker musiek, koue biere, en sport in die wynlande.


6 sports. Lekker sokkie musiek Vrydag aand. ‘n Groot Afrikaanse line-up Saterdag. Kosstalletjies, biertent, rugby legends, celebs, VIP area en oor 200 spanne wat die gees bring.


Kinders onder 10 jaar kry gratis toegang.

Kaartjies is beperk. Die gees is nie.


The entertainment line-up will be launched soon so make sure you follow us on social media, so you don’t miss out on everything 10s!


Friday: Gates Open 12:00 | Gates close 23:00

Saturday: Gates Open 07:00 | Gates close 23:00


DIRECTIONS

Play.co.za Winelands 10s 2025
Boland Landbouskool
Vrygunsweg, Suid-Agter-Paarl Rd, Paarl, 7630
Get Directions