Oosterfees 2025
Fri Sep 5, 17:00 - Fri Sep 5, 21:00
Oosterlig
ABOUT
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!!
Wanneer? Vrydagaand 5 September 2025 by Oosterlig!
Tyd? 17:00 tot 21:00
Wat vorm alles deel van die fees?
- Heerlike kosse
- 'n Pretpark
- Interessante Stalletjies
- 'n Devils Peak Craft-Bier Kuiertuin
- Lekker geselskap
- Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars:
17:30 - 18:15 Chris Kearney
19:10 - 19:55 Simone Govender
20:00 - 21:00 Van Wyk Brand
Hoe werk die kostes?
Toegangsfooi: R50 (Persone vanaf 18 jaar en ouer)
Pretparkfooi: R100 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar het 'n gratis springkasteel)
Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless.
Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie!