Paaie van my hart

Fri Aug 15, 18:00 - Fri Aug 15, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Watwou Rome? Uiteindelik loop alle paaie (ook dié wat afgedraai het) na die hart. Op 15 Augustus deel Crescendo-opnamekunstenaar Lucia Poggenpoel háár reise met die liefde, musiek en die lewe tydens die bekendstelling van haar debuutalbum Paaie van my hart. Benewens al die oorspronklike liedjies uit hierdie begaafde musikant se pen, kan die gehoor ook uitsien na optredes van Joshua na die reën, Tauriq Claasen en Jean-Marc Meyer wat hierdie grootse geleentheid saam met Lucia gaan vier.


Datum: 15 Augustus

Plek: Daisy Jones-teater, Summerhill Wines, Stellenbosch

Tyd: 19:00 (Deure open om 18:00)

Kaartjies:

R150 by Quicket - Toegang aleenlik.

R250 - toegang en vervoer vanaf Worcester.

Tafel Besprekings: +27 64 968 2015 (**Let asb dit is tafel deel van 4-6 pax)

Heerlike kos en volle kroeg beskikbaar by die venue.



DIRECTIONS

Paaie van my hart
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions