No under 13s

2025 Hessequa Harmonie Linosnee

Tue Sep 23, 15:00 - Sun Sep 28, 17:00

Star Nation Art Studio

ABOUT

2025 Hessequa Harmonie linosnee feesafdruk.

'n Beperkte uitgawe van 30 drukke.


Feesgangers kan deur n kaartjie te koop die ateljees van Dina Grobler en Louise Kluyts besoek en in samewerking

met hulle die unieke linodruk skep.

Dinsdag 23 - Saterdag 27 September tussen 15:00 - 17:00 kan kaartjie kopers hulle eie druk skep deur 2 drukprosesse.

Hierdie kunswerk is spesiaal deur Dina en Louise vir die Harmonie ontwerp en sit die fokus op die majestuese Bloukraanvoël wat hier voorkom as n bewusmaking dat hierdie voëls se getalle besig is om te verminder. Kontak gerus vir Louise Kluyts by 082 378 4126 vir meer inligting.

DIRECTIONS

2025 Hessequa Harmonie Linosnee
Star Nation Art Studio
11 Van Riebeeck St, Heidelberg - Wc, Heidelberg, 6665, South Africa
Get Directions