Family friendly

Carols by Candlelight

Fri Oct 31, 15:00 - Fri Oct 31, 22:00

EnGedi

ABOUT

Jy’s Uitgenooi NA Heritage Events & EnGedi Manor se "Carols by Candlelight"!

Kom geniet ’n magiese aand onder die sterre by Engedi Manor Lodge in Muldersdrift op 31 Oktober 2025. Die hekke maak 15:00 oop en die vertoning begin 17:00.

Maak gereed om betower te word deur ongelooflike kunstenaars soos Riana Nel, Franna Benadé, Jannie Moolman en Dewald Gouws. Dis ’n gesinsvriendelike geleentheid – bring almal saam en kom vier saam met ons!


Daar gaan heerlike kosstalletjies wees, sowel as verskeie uitstallers om by te snuffel.


*Geen koelbokse toegelaat nie.

* Bring jou kampstoel of kombers.


Kaartjies beloop R150 per persoon en R50 vir kinders onder 12. Kaartjies is aanlyn beskikbaar.


Dis ’n aand vol lig, liefde en lof – moenie dit misloop nie!


Groete

Heritage Events & EnGedi Manor

DIRECTIONS

Carols by Candlelight
EnGedi
Get Directions