Allegretto Toneelfees ELDO WEEK

Mon Aug 11, 15:30 - Fri Aug 15, 21:30

HOëRSKOOL ELDORAIGNE

ABOUT

Die verhoog is 'n ontsnapping, die verhoog is 'n tuiste, die verhoog is ons speelvlak vir ons SEISOEN VAN STORIES. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Kom kuier saam ons. KOM VIER AFRIKAANS SE HONDERD!

DIRECTIONS

Allegretto Toneelfees ELDO WEEK
HOëRSKOOL ELDORAIGNE
Christopher Rd, Eldoraigne, Centurion, 0157
Get Directions