Allegretto Toneelfees KAAP WEEK
Wed Aug 6, 15:30 - Wed Aug 6, 21:00
Hoërskool Strand
ABOUT
Die verhoog is 'n ontsnapping, die verhoog is 'n tuiste, die verhoog is ons speelvlak vir ons SEISOEN VAN STORIES. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Kom kuier saam ons. KOM ONS VIER AFRIKAANSE SE HONDERD!

DIRECTIONS
Allegretto Toneelfees KAAP WEEK
Hoërskool Strand
205 Sarel Cilliers St, Strand, Cape Town, 7140, South Africa
Get Directions