Family friendly

Wildsfees 2025

Sat Aug 2, 13:00 - Sun Aug 3, 00:00

17 Longwood Rd

ABOUT

Wildsfees 2025


Dit is tyd vir die jaarlikse Wildsfees by die NG Kerk Krantzkloof, ’n dag gevul met heerlike kos, musiek en pret vir die hele gesin!


Wanneer: 2 Augustus 2025, vanaf 14:00 tot laat


Waar: NG Kerk Krantzkloof, Longwoodweg 17, Kloof


Kaartjies: Slegs 500 kaartjies beskikbaar!

  1. Volwassenes & Hoërskool: R190
  2. Laerskool & Pensionarisse (68+): R130
  3. Voorskool: Gratis


Ingesluit:

  1. Heerlike skaap en vark op die spit, ’n verskeidenheid wildsvleispotjies en bykosse
  2. Gratis filterkoffie. Ook te koop: Cappuccino (R30)
  3. Lewendige optrede deur Marakkas
  4. Kinderaktiwiteite: Springkastele, gesigverf, sensoriese tafels
  5. Nagereg en vars brood met botter en konfyt


Bring jou familie en vriende vir ’n dag van gemeenskap en viering by NG Kerk Krantzkloof!


Kontak: Tertia du Plessis 082 937 7264 vir navrae.


  1. Parkering beskikbaar op kerkgronde.
  2. Eie drankies toegelaat. Bring eie eetgerei.
  3. Kos sal 18:00 reg wees.
  4. Volg ons op sosiale media vir die nuutste verwikkelinge.

DIRECTIONS

Wildsfees 2025
17 Longwood Rd
17 Longwood Rd, Kloof, 3640, South Africa
Get Directions