Family friendly

PlaasDans by Rusticana

Sat Aug 30, 18:00 - Sat Aug 30, 23:00

Rusticana

ABOUT

Na ons vorige PlaasDans by Rusticana het ons besluit om ons kaartjies te beperk tot 200 mense.

Geen kaartjies sal beskibaar wees by deur nie.


Op Saterdag 30 Augustus 2025 gaan ons Rusticana Estate toe wat naby Klapmuts gelee is verander na n lekker Plaas Dans.

Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek.

Bring jou familie en vriende saam ons gaan lekker kuier.


Sitplek

As gevolg van die venue wat se spasie beperk is sal daar slegs 200 kaartjies beskikbaar wees.

Sitplek sal vooraf bespreek word wanneer U kaartjies koop.


Drankies

U welkom om U eie drank in te bring.

Kontant kroeg en kos beskikbaar.


Kos

Kos sal beskikbaar wees en kan vooraf bespreek deur n whatsapp te stuur na Leon op 0825795902.

  1. Lasagne & Slaai - R50
  2. Burger - R30
  3. Boerewors Roll - R30
  4. Pannekoek - R15


Plek: Rusticana, Klapmuts

Datum: Saterdag 30 Augustus 2025


Tyd: 18:00 tot 23:00

Toegang

Volwasse - R150

Onder 17 - R75


Kaartjies beperk tot slegs 200 mense.

Kaartjies sal slegs aanlyn verkoop word om nommers te beperk en seker te maak venue is nie oor vol nie.

(GEEN kaartjies sal by deur verkoop word nie.)


Neem asb kennis dat ons nie enige swak gedrag sal toelaat nie, ons bied n vriendelike, gemaklike en veilige dans aan waar ouers welkom is om hulle kinders ook saam te bring om die aand te geniet. Reg van toegang voor behou. Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.


Whatsapp: 082 579 5902


DIRECTIONS

PlaasDans by Rusticana
Rusticana
Get Directions