FLIKKER FILM FEES
Mon Jul 28, 09:30 - Thu Jul 31, 20:00
Road House Cinema
ABOUT
Flikker Filmfees bring Afrikaanse stories na Hermanus
28–31 Julie 2025 | Road House Cinema, Whale Coast Mall
Road House Cinema bied met trots die Flikker Filmfees aan, 'n Afrikaanse filmfees eksklusief vir die grootskerm.
Ter viering van 100 jaar van Afrikaanse erfenis, spog hierdie eksklusiewe filmfees met bekroonde kort- en langfilms van die afgelope 2 jaar se hoogaangeskrewe kykNET Silwerskermfees.
Die fees vind plaas by Road House Cinema in die Whale Coast Mall vanaf 28 tot 31 Julie 2025; vir 'n vier-dag viering van Afrikaanse rolprente.
Feespasse kan opgetel word by Road House Cinema met die bewys van 'n Quicket Kaartjie aankope van 21 Julie
Filmprogram Hoogtepunte: Alle aanvangstye moet op die Road House-webwerf bevestig word.
Maandag 28 Julie 2025
Vollengte Films:
- Blindelings - Gerig deur Ivan Botha | Sterren DonnaLee Roberts, Jacques Bessenger, Wilhelm van der Walt
- Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak - Gerig deur Kabous Meiring | Sterren Carla Smith, Christiaan Schoombie, Anna-Mart van der Merwe, Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius, and Duane Williams
Kortfilms:
- Deuntjie - Gerig deur Adri Britz | Sterren Anja Taljaard, Daneel van der Walt
- Die Boodskapper - Gerig deur Paul Crafford | Sterren Liam Kruger, Izaan du Toit, Emile Hager
- Selah - Gerig deur Brett Michael Innes | Sterren Erica Wessels, Keenan Arrison
Dinsdag 29 Julie 2025
Vollengte Films:
- Hans Steek Die Rubikon Oor - Gerig deur Corne van Rooyen | Sterren Pierre van Pletzen, Tobie Cronje, June van Merch
- Hier.Na - Gerig deur Quanita Adams | Sterren David Isaacs, Shiefaa Hendricks, June van Merch, Lyle October, and Emile Smit
Kortfilms:
- In Die Verloop - Gerig deur Philip Rademeyer | Sterren Emma Kotze, Wilhelm van der Walt
- Liminale - Gerig deur Dan Abramovici | Sterren Inge Beckmann, Michele Burgers, Roberto Kyle, Henk, and Laudo Liebenberg
- Baas Se Honne - Gerig deur Bennie Fourie | Sterren Albert Pretorius, Carel Nel, James Borthwick, Mila Guy, Rolanda Marais
Woensdag 30 Julie 2025
Vollengte Films:
- Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak - Gerig deur Kabous Meiring | Sterren Carla Smith, Christiaan Schoombie, Anna-Mart van der Merwe, Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius, and Duane Williams
- Hans Steek Die Rubikon Oor - Gerig deur Corne van Rooyen | Sterren Pierre van Pletzen, Tobie Cronje, June van Merch
Kortfilms:
- Deuntjie - Gerig deur Adri Britz | Sterren Anja Taljaard, Daneel van der Walt
- Die Boodskapper - Gerig deur Paul Crafford | Sterren Liam Kruger, Izaan du Toit, Emile Hager
- Selah - Gerig deur Brett Michael Innes | Sterren Erica Wessels, Keenan Arrison
Donderdag 31 Julie 2025
Vollengte Films:
- Hier Na - Gerig deur Quanita Adams | Sterren David Isaacs, Shiefaa Hendricks, June van Merch, Lyle October, and Emile Smit
- Blindelings - Gerig deur Ivan Botha | Sterren DonnaLee Roberts, Jacques Bessenger, Wilhelm van der Walt
Kortfilms:
- In Die Verloop - Gerig deur Philip Rademeyer | Sterren Emma Kotze, Wilhelm van der Walt
- Liminale - Gerig deur Dan Abramovici | Sterren Inge Beckmann, Michele Burgers, Roberto Kyle, Henk, and Laudo Liebenberg
- Baas Se Honne - Gerig deur Bennie Fourie | Sterren Albert Pretorius, Carel Nel, James Borthwick, Mila Guy, Rolanda Marais
4-Dag Toegang & Feespas: R200, sluit 1 komplimentêre medium boks Springmielies in.
Beperkte kaartjies, nou beskikbaar.
Sluit by ons aan vir 'n unieke kulturele winter-wegbreek ter viering van 'n eeu van Afrikaans met 'n fees van films in die pragtige Overberg-streek
Neem asseblief kennis dat die korrekte begintyd op ons webwerf verskaf sal word*