Family friendly
Ivan Roux & Franja du Plessis LIVE
Sat Jul 12, 16:00 - Sat Jul 12, 20:30
Aviators Harties
ABOUT
Bring jou gesin en kom geniet n lekker familie dag by Aviators saam met Franja du Plessis en Ivan Roux.
Kom voel vere en spoeg die pitte uit saam ons by hierdie lekker jol.
Die rugby sal ook gewys word so maak seker jy mis nie uit nie.
PROGRAM
16:00 - Ivan Roux
17:10 - Rugby Springbokke vs Italie
19:00 - Franja du Plessis
DIRECTIONS
Ivan Roux & Franja du Plessis LIVE
Aviators Harties
R512, Portion 34, De Rust, Hartbeespoort, 0216, South Africa
Get Directions