Vasgevang
Thu Jul 24, 20:00 - Thu Jul 24, 20:50
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
ABOUT
Drama | Realism
Geskryf deur Aaminah Souma
Regisseur Aaminah Souma
Assistentregisseur Shanique Cox
Verhoogbestuurder Maseegha Moos
Assistant Verhoogbestuurder Sarah-Joy Moses
Met Zion Coetzee; Erin Hendricks; Jenica Joseph; Josef Joubert; Kelly April; Mkhuseli Hughes; Nine Pedro; Meezat Wilkinson; Tanya Moses; Lesedi Oliphant
A special day is in the wings for the Kletsville community. Al paap die jongspan, is hulle opgewonde om hull matrik results te ontvang. Kyle kom net net bytyds om Zoë se final speech as head girl te hoor. Die geheime proe soes taai vleis tussen Zoë en haar vriende, maar Kyle en Andrea probeer nog once om hulle beste te doen. Ongeag van hulle verskillinde morals en values, hou hulle aan om ‘n beter toekoms te beplan. Soes ons almal wiet, om ‘n jongmens te wies in vandag se wêreld is nie ‘n maklike pad om te loep nie. Hierdie jongspan word left, right en centre getoets nadat ‘n skaars gesig opdaag om die hele nommer te change. ‘n Nommer wat hulle nooit sal verstaan nie.
PG 13 | LV
