Granaatsap

Thu Jul 24, 18:00 - Thu Jul 24, 18:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Surrealistiese tragi-komedie


Geskryf deur Lisa Kukard

Regisseur Lisa Kukard

Verhoogbestuurder Siyasanga Njobe

Assistentverhoogbestuurder Mia Theunissen


Met Zara West; Kristen Fichardt; Enzo Cocciante; Ancois Bodenstein; Jean Retief

Dit is die 7de Julie. 'n Sondag. En die sewe jaar herdenking van Albertus se eienaardige dood. Ellende talm in die lug. Wanneer die son, skielik en rooi, deur die gat in die dak loer, die portret val en die heilige boom ritsel - ween die granate, praat die kraaie en dans die dominee. Ouma kan 'sien' en sy sê die wêreld is 'n granaat. En Madelein, die enigste vrugbare maagd.

OB 13 | TL


DIRECTIONS

Granaatsap
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions