Wie't my ma se koek geëet?
Wed Jul 23, 18:00 - Wed Jul 23, 18:50
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
ABOUT
Klug
Geskryf deur Xavier Griqua; Jasmine Maduna
Regisseur Xavier Griqua
Verhoogbestuurder Danté Beukes
Met Kelly April; Josef Joubert; Mia Park Latsky; Victoria Lucas; Jasmine Maduna; Alexander Schlemmer; Joanie Taljaard
Dis Vallery se 40ste en die stoep is vol ballonne, vriende en koek. Maar toe dit tyd is vir koek sny, het iets vreemd gebeur, die koek is gehap! Junior wonder Wie sy ma se koek geëet het en hy bedoel nie net die sjokolade een nie. ‘n Hele storie ontrafel soos almal probeer uitvind wie die koek geëet het.
OB 13

DIRECTIONS
Wie't my ma se koek geëet?
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions