BUITELUG KONSERT - NADINE EN JANNIE MOOLMAN
Sat Sep 13, 13:00 - Sat Sep 13, 23:00
a
ABOUT
NADINE EN JANNIE MOOLMAN
(BEAUTY AND THE BEAST)
By NG Kerk Potchefstroom-Noord
ABOUT
NADINE EN JANNIE MOOLMAN
BUITELUG KONSERT - NG POTCHEFSTROOM-NOORD
Saterdag, 13 September 2025
18:00 - HEKKE MAAK 16:00 OOP
Grasperk sitplekke (Bring eie seilstoel) R220
Geen piekniekmandjies of 'cooler boxes' - Heerlike kos en drinkgoed te koop
Parkering binne terrein - R20
KUIERTAFELS - GOUE SIRKEL TAFELS VOOR VERHOOG R3 500 vir 8 persone (met kaasbord en 2 bottels wyn/druiwesap) direk by kerkkantoor (08:00 - 12:45 - weeksdae beskikbaar) - 071 638 2655 (Die tafel se 8 kaartjies moet afgehaal word voor/op die 11de September by Kerkkantoor en elke persoon aan tafel moet hul kaartjie by die hek vertoon - geen kaartjie - geen toegang)
Algemene navrae : Ds Johan - 082 377 8539