Wysheid & Welstand: ’n Reis deur Dementia, Voeding en Menswaardigheid
Tue Aug 19, 09:00 - Wed Aug 20, 15:00
Suideroord Tehuis
ABOUT
Kom gesels saam met Dr Rayne Stroebel en dietkundige, Ide-Marie Venter van GERATEC op 19 of 20 Augustus en leer meer oor Geriateriese "monsters" en hoe om hulle te tem as ook die optimale voeding vir breingesondheid en hoekom dit belangrik is om die persoon agter die demensie diagnose te erken en eer. Die dag sal u toerus met praktiese kennis om 'n positiewe impak te maak op u eie fisiese en kognitiewe gesondheid.
Werkswinkel sluit af met vertoning en gesprek oor die dokumentêr Human Forever. Klik asseblief hier om die lokprent te kyk.
DIRECTIONS
Wysheid & Welstand: ’n Reis deur Dementia, Voeding en Menswaardigheid
Suideroord Tehuis
4 Smith St, Bredasdorp, 7280, South Africa
Get Directions