No under 18s

Fireside sessions Tue 29 July 2025

Tue Jul 29, 20:00 - Tue Jul 29, 22:00

Familiér, Annadale Wines, Stellenbosch

ABOUT

Kom sit by 'n vuur en praat saam oor hoe gesonde manlikheid lyk!

Wat beteken dit om 'n man te wees in hierdie tyd? Wat is "mans genoeg"? Wat word van mans verwag? Waar behoort ek? Hoe moet mans opdaag in die lewe?

Ons baie informele maandelikse manne-aande skep hierdie ruimte waar mans hierdie vrae kan verken.


Familiér, Annandale Wines, Annandale Rd, Lynedoch, Stellenbosch, 7603

Dinsdag 29 Julie 2025

20:00-22:00


R100pp wyn ingesluit.


Deel gerus hierdie uitnodiging met ander mans wat ook mag baat by 'n boys' night met gewig!


Hoop om jou daar te sien, Adam!


Chris van den Berg

062 342 9746

DIRECTIONS

Fireside sessions Tue 29 July 2025
Familiér, Annadale Wines, Stellenbosch
Get Directions