No under 13s
Papellekoors - met Elzabé Zietsman Bloemfontein
Wed Jul 30, 19:00 - Wed Jul 30, 20:30
Coco C
ABOUT
'N KABARET DEUR Johann Slabbert
MET Elzabé Zietsman
PIANIS Jody Jason Petersen
VERVAARDIGER Drama Drama
Hierdie kabaret is 'n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies met, of sonder, grasie. Wat gee jou paperellakoors, en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.
DIRECTIONS
Papellekoors - met Elzabé Zietsman Bloemfontein
Coco C
S 6, 2nd Floor, Loch Logan Waterfront 105, 7 Henry St, Willows, Bloemfontein, 9301, South Africa
Get Directions