Family friendly

Neem deel: Oggendkoffie en klooster-klets

Sat Oct 18, 09:00 - Sat Oct 18, 09:45

Die Khaya

ABOUT

Carel Nolte van EasyEquities en Johannes de Villiers delf dieper in Johannes se nuwe roman, Op pad na 'n klooster in die sneeu. Hulle bespreek hul gedeelde Frans-Katolieke geskiedenis en die inspirasie agter die verhaal van 'n jong man van Bloemfontein wat 'n asketiese lewe nastreef.

SKRYWERSFEES: KYK WAT IS NOG OP DIE WOORDFEES-PROGRAM

BESPREEK JOU PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Neem deel: Oggendkoffie en klooster-klets
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions