Skaapkop 2025

Fri Oct 31, 18:00 - Fri Oct 31, 23:30

Hardekool Akademie

ABOUT

Hardekool se jaarlikse skaapkopete, hierdie jaar kuier ons lekker saam met Appel!


Die volgende verskillende kaartjies is beskikbaar:

  1. 65 Tafels met 10 of 12 stoele per tafel. Volwasse kaartjies kan kies tussen skaapkop, skaapafval potjie of skaapspit vir R300 per persoon.
  2. Kinders word nie 'n stoel toegeken nie, daar sal speelplek en kinder oppassers wees by die speel terrein. Hulle ontvang 'n hamburger en 1 koeldrank as ete, kaartjie kos R150 per kind.
  3. Skaapkop wegneem ete is beskikbaar teen R110 per skaapkop (geen bykosse). Kan afgehaal word vanaf 18:00 die aand by die ingang.

DIRECTIONS

Skaapkop 2025
Hardekool Akademie
Werkendampad Rietspruitplotte no 10, Lephalale, 0555
Get Directions